Jy kan ‘n geskenkpak ter waarde van meer as R3 000 losslaan, deur aan Netafim se vraelys-veldtog deel te neem. Dié geskenkpak bestaan uit ‘n Leatherman Wave veeldoelige mes, ‘n Leatherman Crater-mes, ‘n waterbottel en ‘n bamboes-biltongkerwer. Voltooi net Netafim se aanlyn vraelys nou. Die kompetisie sluit einde Junie en wenners sal telefonies gekontak word. Terme en voorwaardes geld.

Klik hier om die vraelys in te vul.