‘n E-boek oor die ryke geskiedenis van die appel in Suid-Afrika, is onlangs bekend gestel. ‘n Kenner op dié gebied, Buks Nel, gesels nou hieroor. Jy kan ook meer hieroor lees deur hier te klik.
Die potgooi word aan jou gebring deur: Plaas Media