In Grootplaas van 5 Julie 2019 kuier dr John Purchase van Agbiz in die ateljee om oor die impak van politieke onsekerheid op die landbousektor te gesels. Daarna fokus ons op arbeid. Dit is ‘n onlosmaakbare deel van enige boerdery en is meestal ‘n besigheid se grootste bate. Dit kan egter ook ‘n groot kopseer word en ‘n groot finansiële impak op ‘n boerdery hê indien dit nie reg bestuur word nie. Advokaat Ernst Richter gesels hieroor.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas