In Maandag 21 Januarie 2019 se aflewering van Grootplaas skop ons af met ‘n pragtige insetsel van Karina Louw genaamd Mountains. Karina is as die beste filmmaker by die Karoo Ranching Filmfees genomineer. Daarna fokus ons op arbeidskwessies, wanneer Adv Ernst Richter by ons in die ateljee kuier. Ons gesels oor die minimum loon en ander veranderinge aan arbeidswetgewing. Hy gee ook raad oor hoe boere hierdie wetgewing moet toepas.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here