Heelwat klem word die afgelope paar jaar op bewaringsboerdery en die impak wat dit op die toekoms van landbou kan hê, geplaas. Ander lande soos Argentinië is reeds ver gevorder wat hierdie praktyke betref, en kan Suid-Afrika sonder twyfel ‘n ding of twee leer. Kyk nou na ‘n insetsel oor een van hierdie leerskole, ‘n Argentynse geenbewerkingsboeredag wat in September aangebied gaan word.

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas