In 2018 het die destydse minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ‘n statutêre heffing op die verkoop van sojaboongraan goedgekeur. Dié heffing is geoormerk vir die ontwikkeling van nuwe sojaboonkultivars, asook om te verseker dat Suid-Afrikaanse produsente toegang tot nuwe biotegnologie kan kry. Gert Heyns van die Suid-Afrikaanse Kultivar en Tegnologie-agentskap gesels in 18 Februarie 2020 se aflewering van Grootplaas meer hieroor.

Daarna kuier Enslin Nel van VDT Prokureurs in die ateljee, om ons meer oor uitwinning deur skuldeisers te vertel.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.