Daar is gesprek op RSG Landbou met Hendrik Louw, assistent-direkteur, van World of Birds wat, danksy ‘n skenking van Astral Foods, nou hulle geveerde vriende behoorlik kan voer. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.