Kyk weer 24 Mei 2018 se Grootplaas. Ons gereelde gas, Bonné de Bod, kuier weer in die ateljee om oor renostersake te gesels. Sy bring ons op hoogte van wetgewing rondom die gebruik van renosterhoring en die onwettige handel daarvan.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Amy Hopkins, wat onlangs as die Avo-ambassadeur van Suid-Afrika aangewys is. Amy, wat die kosredakteur van die Women’s Health-tydskrif is, deel ook met ons ‘n paar interessante resepte.

Nuusborg: Bayer

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank – South Africa

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas