BASF Suid-Afrika het onlangs hul nuwe ‘Nou gaan ons boer’-veldtog aan die mark bekendgestel. Bright Breytenbach van BASF Landbou-oplossings kuier op 7 Mei 2019 in die Grootplaas-ateljee om meer hieroor te vertel en ons hoor ook hoekom BASF heelwat boere se gekose vennoot in volhoubare boerdery is.

Inhoudsborg: BASF

Weerborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim 

Kalenderborg: SWAVET

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas