Bayer Crop Science in Suid Afrika het onlangs ‘n nuwe bemarkingstema geloods: Jou Trots, Ons Passie. Pieter Smit gesels in 23 Maart 2020 se Grootplaas meer hieroor. Hy vertel ons presies wat dit behels, en wat dit vir boere in Suid-Afrika kan beteken. 

Inhoudsborg: Bayer

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.