Bayer het ‘n opwindende nuwe fase bereik en heelwat veranderings aangebring om die sukses van boere en die landbousektor in Suid-Afrika te dryf. Kyk op 25 Maart 2020 se Grootplaas na ‘n gesprek met dr Klaus Eckstein hieroor. 

Inhoudsborg: Bayer

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.