Kyk weer 2 Oktober 2018 se aflewering van Grootplaas met RCL Foods en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye.

Die noodsaaklikheid van fosfaataanvullings vir optimale produksie en reproduksie by beeste en skape op groen weidings, kan nie geïgnoreer word nie. Dr Vlok Ferreira van RCL Foods gesels meer hieroor. Daarna kuier Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye weer by ons in die ateljee. Hy vertel ons meer oor sitrus-vergroeningsiekte.

Inhoudsborg: RCL Foods

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas