Plaas Media het onlangs die Beefcor-voerkraal gaan besoek. Kyk Grootplaas van 5 Maart 2020 waar Robin Watson van Beefcor gesels oor hierdie uitstekende voerkraal asook hulle betrokkenheid by die Fakulteit Veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria, se 2020 voerkraal-uitdaging.

Inhoudsborg: Beefcor

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.