Die Rhenostervallei Beefmasterkudde van Hendrik Meyer, is verlede jaar as SA Stamboek se vleisbeeskudde van die jaar aangewys. Kyk 6 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas om meer uit te vind oor wat hierdie stoet so spesiaal maak en hoekom aantekening so belangrik is.

Daarna is daar ‘n insetsel oor die Katoenbedryf se Indaba, wat aan die einde van 2019 aangebied is. Ons hoor ook hoe dié bedryf sy sterk groei oor die afgelope paar jaar gehandhaaf het.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas