Petrus van Heerden van Beeswinkel, gesels met Hennie Maas van RSG Landbou oor die tegnologie wat hulle ingespan het om die waardeketting van beesvleisproduksie korter en meer doeltreffend te maak. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur OVK.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here