Of ’n mens dit nou wil weet of nie – dis al drie weke in die nuwe jaar in en in die landbou word daar reeds beplan vir die winter! Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Petrus van Rooyen van PANNAR Saad oor die verskillende weidingsgewasse waaruit produsente moet kies. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.