In 7 November se episode van Grootplaas kyk ons na ‘n gesprek met Jaco Snyman van Pioneer Seed oor verwikkelinge wat onlangs by hulle plaasgevind het. Daarna kuier dr Chris van Dijk van die MPO in die ateljee om oor die welsyn van melkkoeie op melkplase te gesels.

Inhoudsborg: Corteva Agriscience

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: Tal-Tec

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas