Beheerbeleid vir beesbrusellose verwelkom

Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het die publikasie van die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling se Beesbrusellose-beheerbeleid verwelkom. Die beleid is op beter siektebeheer en ’n afname in die … Continue reading Beheerbeleid vir beesbrusellose verwelkom