Johan Mouton van RCL Foods gesels op RSG Landbou oor die belangrikheid van behoorlike voerfasiliteite. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Hinterland.

 Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.