Bek-en-klouseer het die veebedryf op sy kop gekeer, en het veral ‘n groot finansiële impak op boere en ander rolspelers. Dok Faffa Malan gesels in 27 Januarie 2020 se aflewering van Grootplaas oor die stand van sake rondom hierdie uitbreking, en wat boere nou te doen staan.

Daarna gesels Frans van Eden van Prioritise oor finansiering in boerdery.

Nuusborg: Old Mutual

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.