Veeboere het verlede week goeie nuus gekry toe China bekendgemaak het dat hy die invoer van vleis uit Suid-Afrika, onder sekere voorwaardes weer sal toelaat. Dit volg nadat invoere gestaak is as gevolg van die uitbreking van bek-en-klouseer in Suid-Afrika. In RSG Landbou se program van Donderdag praat dr Pieter Vervoort van die Nasionale Dieregesondheidsforum oor die omvang van hierdie besluit. Luister nou na dié onderhoud.

Daarna gesels Lise Roberts met dr Trudie Prinsloo van Legalvet Services oor die siekte self en sy brei uit oor die wetgewing waaraan die landboubedryf moet voldoen om hierdie tipe probleme die hoof te bied. Luister nou na dié onderhoud.

Anina Hunter, Besturende Direkteur van AFGRI Animal Feeds, gesels met Lise Roberts oor braaikuikenvoer. Luister nou na dié onderhoud.

Tony Wake van Mind Walker gesels oor die Fearlessly Feminine-werkswinkel wat in Augustus-maand gaan plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

Soos gewoonlik op ‘n Donderdag is Chris Derksen in RSG Landbou aan die woord met die jongste vleispryse. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.