Dr Peter Oberem gesels op RSG Landbou oor die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer in die Vhembe-distrik in Limpopo aan die noordelike grens van Suid-Afrika. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.