Asof veeboere nie genoeg uitdagings het nie, het die nuus vroeër die maand gebreek dat bek-en-klouseer uit die beheersone na ‘n ander deel van die Limpopo-provinsie oorgespoel het. Dit het ‘n nadelige uitwerking op die bedryf tot gevolg gehad, veral wat vleisuitvoere betref. Willem van Jaarsveld van die Limpopo Dieregesondheidsforum gesels in Grootplaas van 29 Januarie 2019 met ons hieroor. Daarna kuier Limpopo Landbou se Jongboer van die Jaar, Hannes Wolvaardt, by ons in die ateljee.

 

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here