Die winter plaas van nature ongewone stres op plaasdiere. Dr Johan van Rensburg van Afrivet gesels op RSG Landbou oor kouestres en wat gedoen kan word om diere te help om hierdie toestand te hanteer. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here