Wiaan van der Linde is ‘n suksesvolle wildboer wat tussen Kimberley en Hopetown boer.  Hy vertel vir Hennie Maas van RSG Landbou meer oor hoe hy by wildboerdery betrokke geraak het en waarom hy besluit het om die waardeketting wat wild bied, te benut. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.