Kyk weer 11 Junie 2018 se Grootplaas met Dr Raphael Kuruaihe en Leon de Beer.

Die aandelemark is ‘n komplekse en somtyds onvoorspelbare bedryf, wat met heelwat risiko gepaardgaan. Dr Raphael Kuruaihe van die Johannesburgse aandelebeurs gesels meer hieroor asook, oor kommoditeitsafgeleides.

Daarna kyk ons na ‘n opvolggesprek met Leon de Beer van die Nasionale Wolkwekersvereniging, oor kwessies in die wolbedryf. Kyk hier na Leon se vorige gesprek.

Inhoudsborg: JSE

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here