Vir heelwat individue en entiteite kruip die einde van die 2018 belastingsjaar nou nader. Sekere belastingsaankondigings word ook in die komende begrotingsrede deur die minister van finansies, Tito Mboweni, verwag. Die rekenmeester, Frans van Eden, deel op Grootplaas van 6 Februarie 2019 sy verwagtinge hieroor en gee ook raad in terme van belastingbeplanning. Daarna gesels Luan van der Walt van Graan SA oor die opspraakwekkende oppervlakteskattings wat onlangs deur die oesskattingskomitee uitgereik is.

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here