Kyk weer 20 Julie 2018 se aflewering van Grootplaas met Wisium en Fertasa.

Soos ons nou al teen hierdie tyd weet, moet veeboere hul voedingspraktyke heelwat opskerp in die wintermaande. Ons gesels vanoggend met Chris van Niekerk van Wisium oor hul veevoermengsels, en hy vertel ons ook meer oor ‘n nuwe fabriek wat onlangs bekendgestel is.

Daarna kuier Dr. Pieter Haumann van Fertasa by ons in die ateljee, om oor bemestingsriglyne te gesels.

Inhoudsborg: Wisium

Nuusborg: Nutri Feeds

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas