Om prestasie in ‘n boerdery te verbeter, moet produsente sterk- en swakpunte kan identifiseer. Normstelling, beter bekend as benchmarking, het ‘n gewilde tegniek geword om hierdie tekorte en prestasie te identifiseer, en daarop te kan verbeter. Tonie Linde van BDK Ouditeure, kuier op 11 Desember 2018 in die Grootplaas-ateljee en vertel ons meer oor ‘n omvattende normstellingstudie onder hoofsaaklik appel- en peerboere in die Overberg gedoen is. Daarna kuier dok Faffa Malan weer in die ateljee en gesels ons oor antibiotika-weerstandigheid.

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas