Met toenemende druk op natuurlike hulpbronne om ’n groeiende bevolking gevoed te hou, word die optimale aanwending, en dus ook bestuur, van natuurlike hulpbronne al belangriker. Frits van Oudtshoorn, ’n weidingspesialis by Africa Land-Use Training, gesels op RSG Landbou hieroor. Hy noem ook onder andere dat natuurlike hulpbronne vir ’n veeboer die veld en lande op sy plaas is, hetsy dit onder aangeplante weidings of eenjarige kontantgewasse beplant is. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet. 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here