Kyk 19 Februarie 2018 se Grootplaas met Anél Blignaut en ‘n insetsel van Agri-Expo.

In die episode:

    • Kenners in die bedryf plaas deurlopend klem op die gevaar van kweekhuisgasse en die invloed daarvan op klimaatsverandering en aardverwarming. Anél Blignaut van Blue North gesels oor hoe ‘n koolstofvoetspoor bereken en verminder kan word.
    • Kyk na ‘n insetsel van Agri-Expo oor die opwindende Cape Premier Yearling Sales wat onlangs in Kaapstad plaasgevind het.

Weerborg: Laeveld Agrochem.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas