Die Noordelike halfrond ervaar nou ‘n tweede golf Covid-uitbekings en kenners meen dat dit moontlik ook op Suid-Afrika wag. Optimisme is ‘n moet, maar dit is in alle besighede se beste belang om vir die slegste voor te berei. In 21 Oktober se episode van Plaas TV, gee Frans van Eden wenke in dié verband. 

Daarna kyk ons na ‘n interessante insetsel met dr Ronald Thomas van die Landbounavorsingsraad oor varkproduksie in Suid-Afrika.

Markteborg: Nutri Feeds

Weerborg : Netafim

Nuusborg: Simparica/Zoetis 

Kalenderborg: Standard Bank

Advertensieborg: Bayer Animal Health

This image has an empty alt attribute; its file name is Plaas-TV-Logo-1.png

Agter die skerms: Plaas TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak – alles gefokus op die Suid- en Suider-Afrikaanse landboubedryf.

Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich. The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more.

The programme is broadcasted on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.