Om ’n misdaadvrye landbouhandelsomgewing in Suid-Afrika te verseker, is kampvegters nodig om onreëlmatighede in die bedryf te identifiseer en vas te vat. Bertus van Heerden van Agri Inspec gesels met Lise Roberts van RSG Landbou oor hoe dié organisasie die Suid-Afrikaanse landbousektor teen onwettige invoere beskerm. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.