Besmetlike beesrinotrageïtis: Keer voor jou kudde sy laaste asem uitblaas

Talle boere en voerkraaleienaars weet eerstehands watter skade longkwale vir ’n beesboerdery kan inhou. Alhoewel longontsteking ’n multifaktoriale siekte is en ’n groot verskeidenheid virusse daartoe kan lei, word besmetlike … Continue reading Besmetlike beesrinotrageïtis: Keer voor jou kudde sy laaste asem uitblaas