Lise Roberts van RSG Landbou gesels met Ed Naudé van Rover Toere wat ons meer vertel van die 2019 Sima-toer wat tussen 24 en 28 Februarie in Paris Nord Villepinte in Frankryk gaan plaasvind. Luister nou na dié onderhoud.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.