Die beskikbaarheid van water is seker een van die grootste beperkende faktore in landbouproduksie. Met waterskaarstes en landbou wat juis so baie water verbruik, moet rolspelers seker maak dat watertoediening effektief plaasvind, terwyl optimale produksie steeds plaasvind. Dan fokus ons op interessante plaag wat onlangs sy kop uitgesteek het.

In Grootplaas vertel Willem Botha van Netafim ons meer oor waarom ‘n volhoubare besproeiingsboerdery noodsaaklik is en wat die nuwe tendense in die mikrobesproeiings-omgewing behels. Daarna vertel Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Vissery ons meer oor die plaag wat in ‘n makadamia-boord naby Baberton opgemerk is en besig is om te versprei.

Inhoudsborg: Netafim

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas