In 25 September 2019 se aflewering van Grootplaas, gesels Willem Botha van Netafim oor besproeiing, en hoe dit by waterbestuur en bewaringslandbou aansluit. Hy gesels veral oor die feit dat Suid-Afrika ‘n waterskaars land is, en wat die verantwoordelikheid wat besproeiingsmaatskappye in dié verband is.

Daarna kuier doktor Kgabo Pofu van die Landbounavorsingsraad (LNR) in die ateljee, om oor nematodes en die invloed wat dit op plantproduksie het, te gesels.

Inhoudsborg: Netafim

Kalenderborg: BASF

Nuusborg: Netafim

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas