In 17 Augustus 2018 se aflewering van Grootplaas fokus ons op besproeiing-sake.

Ons kyk weer hoe Agrico, met meer as ‘n eeu se ervaring, besproeiingsprodusente bystaan deur middel van verkope, diens en vervaardiging. Daarna kuier Dr. Piet Nell van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Grond, Klimaat en Water by ons in die ateljee, om oor die stand van Suid-Afrikaanse besproeiingskemas te gesels.

Inhoudsborg: Agrico

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas