Kyk weer 5 November 2018 se aflewering van Grootplaas wanneer Old Mutual weer in die ateljee kom kuier.

Met alles wat op ‘n plaas aangaan, is dit maklik vir boere om van finansiële sake soos beleggingsbestuur te vergeet. Evan Andreou van Old Mutual vertel ons meer oor hoekom jy moet seker maak dat jou beleggings, anderkant die plaashek, steeds in plek is.

Inhoudsborg: Old Mutual

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas