Kyk weer na 12 September 2018 se aflewering van Grootplaas aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Groenteboere moet unieke uitdagings trotseer wanneer dit kom by die veranderende landboulandskap in Suid-Afrika. Carl van Heerden van Agri Technovation brei uit oor hierdie kwessies en hoe produsente dit kan bestuur.

Inhoudsborg: Laeveld Agrochem

Nuusborg: Netafim

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas