Die gebruik van insekdoders het ‘n noemenswaardige impak op byekolonies regoor die wêreld, maar insekte wat oeste verwoes, moet tog op ‘n manier bestuur kan word. So, wat is die oplossing? Dr Gerhard Verdoorn van CropLife South Africa gesels in 20 April 2020 se aflewering van Grootplaas hieroor.

Daarna kyk ons na ‘n gesprek met Christo Bester van die LWO Werkgewersorganisasie, oor die onsekerheid wat vakbondaktiwiteite by werkgewers kan skep.

Nuusborg: Nutri Feeds

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.