Henley Sakeskool het op grond van akademiese navorsing, ‘n behoefte aan basiese bestuursvaardighede by nuwe boere, en ‘n bestuurskennis gefokus op die totale waardeketting van landbou, geïdentifiseer. Dr Adri Drotskie gesels in Grootplaas van 9 Maart 2020 hieroor. 

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markte en Inhoudsborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.