Netafim, die wêreld se eerste drupbesproeiingsmaatskappy, ondersteun kommersiële asook kleinboere, met slim en innoverende besproeiings-oplossings. Nuwe tegnologiese ontwikkeling dra ook by tot die groei en volhoubaarheid van die boere wat van Netafim se produkte gebruik maak. Willem Botha gesels hieroor. 

Inhoudsborg: Netafim

Nuusborg: Netafim 

Markteborg: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas