Beter stelsels nodig vir bek-en-klouseer

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf is baie bekommerd oor die moontlike ekonomiese gevolge wat die uitbreking van bek-en-klouseer in die noorde van die land kan inhou. Vleisbeesboere in Limpopo krap ook kop oor die skynbare traagheid van die owerheid om dié potensiële ramp met die nodige erns te benader. Read it in English.  Twee van Suid-Afrika se … Continue reading Beter stelsels nodig vir bek-en-klouseer