Danie Slabbert, is ‘n vierde geslag-boer op die plaas Van Rooyenswoning in die Reitz-distrik. Danie het dié boerdery in ’n nuwe era van geenbewerking, dekgewasse en ultrahoëdrukbeweiding ingelei. Hy vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer hieroor en waarom ultra-hoëdrukbeweiding vir hom werk. Luister nou na dié onderhoud.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here