In 16 April 2018 se Grootplaas val die fokus weer op bewaringsboerdery en die kopskuif wat produsente moet maak om hierby aan te pas. Koos en Jurie Bezuidenhout van Migdol in die Noordwes-provinsie, vertel ons hoe dié praktyk hulle boerdery gered het. Daarna gesels Elsa Esterhuizen met dr Japie van der Westhuizen van SA Stamboek, oor genetiese ontledings en meriete-voorspellings van kleinveerasse en wat produsente van SA Stamboek kan verwag.

Nuusborg: Bayer

Weerborg: Standard Bank

Markteborg: Hinterland

Kalenderborg: Swavet

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

 

LEAVE A REPLY

Please enter your comment!
Please enter your name here