Bayer het ‘n opwindende nuwe fase bereik en heelwat veranderings aangebring om die sukses van boere en die landbousektor in Suid-Afrika te dryf. Kyk in 25 Maart 2020 se aflewering van Grootplaas na ‘n gesprek met dr Klaus Eckstein hieroor.

Daarna kyk ons na ‘n interessante insetsel oor bewaringsboerdery en hoekom sekere boere dit toepas en ons vind meer uit oor die gesondheidsvoordele van skaapvleis.

Nuusborg: Biomin

Weerborg: Bayer

Markteborg: Henley Business School

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas.