Wynand van Vuuren van King Price gesels in 21 November 2019 se Grootplaas oor versekering in terme van lewendehawe.

Daarna kuier Michael Kidson van die Landbounavorsingsraad in die ateljee. Ons gesels oor gronderosie, en hoe bewaringslandbou tot die voorkoming hiervan kan bydra.

Inhoudsborg: King Price

Nuusborg: Swavet

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markteborg: TAL-TEC

Kalenderborg: Bayer

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas