In Grootplaas van 31 Augustus 2018 fokus ons op bewaringslandbou en bewaringsboerderypraktyke.

In Suid-Afrika het gewasproduksiestelsels wat al vir eeue gebaseer is op intensiewe grondbewerking, gelei tot uitgeputte grond in veral die graanproduserende gebiede. Die bedryf het intussen bewaringsboerderypraktyke ontwikkel, wat die afgelope jaar vlam gevat het by heelwat van ons voorste graanboere. Ons kyk na ‘n insetsel van een so ‘n boer, Anthony Muirhead van KwaZulu-Natal. Daarna gesels ons met dr Hendrik Smith van Graan SA oor dié onderwerp.

Nuusborg: Gallagher

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Laeveld Agrochem

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas