Die Ottosdal No-Till Klub het onlangs sy jaarlikse konferensie oor bewaringslandbou gehou. Marike Brits, ’n RSG Landbou-medewerker, praat met prof Johnnie van den Berg van die Noordwes-Universiteit oor bewaringslandbou en biodiversiteit. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Standard Bank.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.